HOME     ACCOMODATION & CAMPING     4X4 TRAILS     TEAMBUILDING     GALLERY     CONTACT & BOOKINGS
HOME
ACCOMODATION & CAMPING
4X4 TRAILS
TEAMBUILDING
GALLERY
CONTACT & BOOKINGS

Goerapan
4x4 Fees / Festival
29 Junie - 1 Julie 2018


* Only MTN Cellphone
reception available

* Slegs MTN Selfoon
opvangs beskikbaar

Kalahari Goerapan 4x4 routes/roetes

For the more wild at heart we have easy to very challenging 4x4 routes to explore.

• The “mak” Easy route is 8km long and takes about 1-2 hours to complete.
• The mild route is an 45 km drive and will take you between 4-6 hours to complete.
• The extreme route is a 28km drive and will take you about 3-6 hours to complete.

After playing your heart out on the beautiful dunes why not sit back and relax on the deck with a refreshing sundowner.

With so much to do here at Goerapan you won’t find yourself bored any day soon.

* For Groups a qualified guide must be arranged
* Minimum 2 vehicles per trip


Vir die 4x4 temmer is daar van rustige  tot baie uitdagende roetes om aan te pak.

• Die matiger roete is omtrent 8km lank en neem  ongeveer 1-2 ure om te voltooi.
• Die  naelbyt  roete is net 45km lank en neem 4-6 ure om te voltooi.
• Die Moeilike roete is 28km en sal ongeveer 3-6 ure neem om te voltooi.

Nadat jy die duine plat gestoot het, kan jy terug sit met n skemerkelkie en kyk hoe die son oor die duine sak.

Op Goerapan is jy welkom om tydloos rond te sloer, maar met so baie om te doen, mag jy jouself baie aktief bevind.

* Vir Groep roete moet daar 'n gekwalifiseerde gids gereel word
* Minimum van 2 voertuie per toer

Copyright © 2011 Kalahari Goerapan. Designed and Hosted by: Upington-Online